Oor SetApart
SetApart is toegewyd daaraan om prettige, geloofs-geïnspireerde bordspeletjies te skep wat mense bymekaar bring, en persoonlike gids-eBoeke wat 'n individu help groei in hul verhouding met God. Ons ondersteun uitreik-inisiatiewe wat daarop gemik is om gemeenskappe te versterk, om te sien na jong meisies en mans te help om in lyn te kom met hul identiteit in God.